[ New Message ]

706.  Kenneth Rosenstein
24.01.2012 15:23



Did my time at 8SAI from 83-84. I was in E company platton 8. If there is anybody out there i would love to hear from you.

705.  Frederik Potgieter
15.01.2012 19:19



Ek was a Ferriar in 1981 -82 saam met Samejoor Lombard.Sersant Swart het by ons aangesluut in my 2 jaar Majoor Painter en Komendant Stark was bekendes

704.  Chris Dunn
02.01.2012 10:22



8257853BG Basics at 3SAI 1985 and later 7SAI township duty Soweto,Alexandria, Kwandebele. Border duty Oshivelo,oshigambo, NkongoHave some snaps from the time. Anyone from my company still out there?

703.  76340819 A.Viljoen
01.01.2012 16:50



3SAI. 78 - 79. C Coy Plt 10 Seksie 3. Ondangs, Rundu, Mpunguvlei, Rhodesia. Long time ago. Is daar nog van julle daar buite? Great site.

702.  77485795BG-J.B.VAN ZYL
28.11.2011 12:40



mlv 83.1SAI BLOEM.groette aan al die ou manne.jannie els.(FS)henk weyers(PE) kokkie(jhb)en al my boks maats van 83-84 toe ons vrystaat kom. geoorheers het. beste wense na sam.stone en staff wiese. onthou jul nog onluste in soweto en thembisa 1984

701.  Dave Stockton
28.11.2011 11:08



Basics at Vallhalla 86, onto Hoetnaam (hoedspruit), bourkes luck, suikerkop and ouman at Swartkop. Klaared out July 88
Great days

700.  Jacques du Preez
28.11.2011 6:41



78241635 Ja dit was lank gelede. Ek was opleidings onder offisier by Maffafa skool soos ons dit destyds genoem het 1982. My JLs gedoen in 1981 ook daar. Is daar enige manne daar buite wat ek voor opleiding gegee het kontak my maar sal dit geniet om oor die ou dae te praat

699.  Craig Strauss
22.11.2011 11:33



Was volunteered by my mother for national service at 17 years, was sent to 5 SAI, was the youngest intake in 1985. Sgt Major Rooibaard was the man and Sgt Bloem our platoon Sgt, what a nightmare at first. From been a surfer from Toti to basic training, major lifestyle adjustment. Anyone from that time give me a shout on my email, be interesting to catch up.

698.  Carl bateman
20.11.2011 9:34



Did basics in 1 S.A.I in 91 and then 8 S
.A.I was a time i will never forget did things the young generation will never get to expeiriance

697.  Roelof Lubbe
15.11.2011 8:48



80672017 BG

Ek het diensplig begin in Jan 1983 in Personeel Diensskool in Voortrekker Hoogte. Na 6 weke is ek uitgeplaas na Sein Eenheid in Heidelberg. Daarna is ek vir 18 maande grens toe. Ek was gestasioneer op Nepara Basis, Sektor 20, Rundu. Nepara was ongeveer 170km wes van Rundu naby die 17-30 kaplyn. Hoor graag van manne wat daai tyd daar was soos Sprocket, Botha en die ander. Ek weet Reinhard Kuun is n ruk terug oorlede in n motorfiets ongeluk. Groete...

696.  Kobus Joubert
14.11.2011 10:34



WE MUST NEVER FORGET!!!!

Far too many people would like us to forget what we have been through and done for our country.

Die opofferings was net te groot. Deon, ek is ook 'n 6SAI korporaal gewees - 1978/79. Was in Oshikango, Oshivillo, Etale, Oom Willie se pad patrolleer en en ...

Great site guys, we need more photos and contributions. I was and is very, very proud to have served, and to all my fellow army members; THANK YOU ALL !! We all have fond/sad memories, but it will always remain in our hearts.!

695.  Clifford Art
12.11.2011 14:07



86580834BG. 1989 Jan Intake 14field 10Artillery Brigade Potch.Then 61 Mechanised Devision ,Sierra Battery Rooi Kop SWA.To All the guys and galls who served in the SADF ,God Bless and keep you well.We had good and bad times , but one thing for sure , it was much better then , than what it is now. How about hearing from the guys who were in Sierra Battery and Potch.

694.  Dave Loubser 72301278 BT
11.11.2011 9:22



Thanks for the postings on the site. The pictures brought back lots of memories of basics at 5 SAI in '74 and border duty in the Caprivi, Oshakati, Ondangwa, Ruacana and Ogongo.

693.  Carl Bekker
11.11.2011 7:28



Groot dankie aan elke een wat sy deel gedoen het.Groot opofferings gemaak het.Louis Pearson en sulke manne wat hulle lewe vir hul land gegee het,daar is mense wat hulle onthou en groot respek vir hulle grafstene het op hulle stukkie grond.

692.  Carl Bekker
11.11.2011 7:27



Groot dankie aan elke een wat sy deel gedoen het.Groot opofferings gemaak het.Louis Pearson en sulke manne wat die hulle lewe vir hul land gegee het,daar is mense wat hulle onthou en groot respek vir hulle grafstene het op hulle stukkie grond.

691.  Buks Coetzer
01.11.2011 9:49



77507861PE: Ek was vanaf 81-86 op Rundu gestasioneer. Sal graag kontak wil maak met Piet Paxton, AP Bosman, of enigiemand anders wat my geken het gedurende daardie tyd. Hoop om gou van julle te hoor!

690.  francois van der Walt
01.11.2011 8:00



Was n o/kpl in berede peleton 5. Okatope en Sodoliet.Waar is die manne ek mis julle.

689.  Pieter Janse van Rensburg
31.10.2011 14:00



8 SAI Jan 1883, Kimberley en toe Ondangwa vir die res van my 2 jaar. Sal nooit die ouens vergeet nie. Ek salueer julle.

688.  johan wessels
29.10.2011 18:25



83338889bg was in berede i 85-86 wie was nog da

687.  Nick Exton
27.10.2011 11:05



77610764 ..... Jul 85 to Jun 87 - Dikobolos for 6 months and then 18 months in Sector 20 Rundu and Nepara, Bagani, Mpatcha for a bit.

I wonder where my mate Skollie is now......?

[ New Message ]
Free Guestbook @ MultiGuestbook.com